SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

UITRUIL BOEKE

Hier volg 'n lys van boeke wat versamelaars net mee sal uitruil met ander boeke wat hulle weer op soek is na. As u dus dalk van die boeke hier onder soek en u het ook ander boeke om dit mee uit te ruil, kontak my dan gerus. My e-mail besonderhede is as volg: haasbroek.pieter@gmail.com


SAHARA AVONTUUR REEKS - PRONK
'n Teken in die nag - Meiring Fouche


OLOFF DIE SEEROWER REEKS - PRONK
Die kus van Barbarye - Gerrie Radloff
Die verslete mantel - Gerrie Radloff

 

TEMMERS VAN DIE WOESTYN REEKS - PRONK
Die skat van Hans Hanssen - Braam le Roux

 

SWART LUIPERD REEKS - PRONK
Die dood kom stil - Braam le Roux
Kamerade van die draak - Braam le Roux

 

SWERWER SPEURDER - PRONK
Kettings van die siel - Braam Le Roux
Bloedig die donker - Gerrie Radlof
Die geheim in die graf - Gerrie Radlof
Die dood het vlerke - Gerrie Radlof
Moord in die myn - Gerrie Radlof
Die geheim in die graf - Gerrie Radlof
Die dood kruip nader - Gerrie Radlof
Beeldskone erfgenaam - Gys van Graan
Twee rye spore - Gys van Graan
'n Fortuin op die spel - Gys van Graan
Die glimlag van gevaar - Gys van Graan

 

SA POLISIE - PRONK
Glimmende skedels - Braam Le Roux
Die band van bloed - Braam Le Roux
Die slange van Tumara - Gerrie Radlof
Die gees van die toordokter - Gerrie Radlof
Die skate van Monomotapa - Gerrie Radlof

 

ANTON KOGH - PRONK
Diamante vir die dode


TEMMERS VAN DIE WOESTYN REEKS - SIRKEL
Bloed oor die Molopo - R. Hendriks


SAHARA AVONTUUR REEKS - SIRKEL
Dood met sonop - Meiring Fouche


SWART LUIPERD REEKS - SIRKEL
Die galg in die oerwoud - Braam le Roux
Die mense van die meer - Braam le Roux


ROOI JAN REEKS - SIRKEL
Deur vloedwaters en vlamme - Casper H. Marais
Die woestaards van Tierberg - Casper H. Marais
Die rooilem moordenaars - Casper H. Marais
Die wit renegaat - Casper H. Marais

Copyright © 2019 by Pieter Haasbroek. All rights reserved.
Last updated: 9 November 2019